Handelinge 1:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want daar staan geskrywe in die boek van die Psalms: Laat sy woonplek woes word, en laat daar geen inwoner in wees nie! En: Laat ’n ander een sy opsienersamp neem.

Handelinge 1

Handelinge 1:11-26