Haggai 2:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die toekomstige heerlikheid van hierdie huis sal groter wees as die vroeëre, sê die Here van die leërskare; en op hierdie plek sal Ek vrede gee, spreek die Here van die leërskare.

Haggai 2

Haggai 2:2-17