Haggai 2:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek sal ook al die nasies laat bewe, sodat die skatte van al die nasies sal toevloei; en Ek sal hierdie huis met heerlikheid vervul, sê die Here van die leërskare.

Haggai 2

Haggai 2:2-9