Haggai 2:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Haggai: As iemand wat deur ’n lyk verontreinig is, aan al hierdie dinge sou raak, sal dit onrein wees? En die priesters het geantwoord en gesê: Dit sal onrein wees.

Haggai 2

Haggai 2:6-16