Haggai 1:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Haggai, die boodskapper van die Here, kragtens die boodskap van die Here, met die volk gespreek en gesê: Ek is met julle, spreek die Here.

Haggai 1

Haggai 1:3-15