Hábakuk 3:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Here, ek het die tyding aangaande U verneem, ek het gevrees! Here, roep u werk in die lewe in die midde van die jare; in die midde van die jare laat dit bekend word. In toorn, dink aan ontferming.

Hábakuk 3

Hábakuk 3:1-8