Hábakuk 3:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

U deurboor met sy eie pyle die hoof van sy leiers wat storm om my te verstrooi; wie se gejuig is asof hulle die ellendige in die skuilhoek wil verslind.

Hábakuk 3

Hábakuk 3:13-17