Hábakuk 2:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En bowendien, die wyn is ’n bedrieër, ’n trotse man is onbestendig: hy wat sy keel wyd oopmaak soos die doderyk, en soos die dood is hy, so onversadelik — hy vergader vir homself al die nasies en maak vir hom al die volke bymekaar.

Hábakuk 2

Hábakuk 2:1-12