Génesis 9:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die vrees en die skrik vir julle sal wees oor al die diere van die aarde en al die voëls van die hemel: alles wat op die aarde beweeg, en al die visse van die see. Hulle is in julle hand oorgegee.

Génesis 9

Génesis 9:1-12