Génesis 9:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En God het gesê: Dit is die teken van die verbond wat Ek sluit tussen My en julle en al die lewende wesens wat by julle is, vir ewige geslagte:

Génesis 9

Génesis 9:9-17