Génesis 8:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die duif het geen rusplek vir die holte van sy voet gevind nie en na hom teruggekeer in die ark; want die waters was oor die hele aarde. So het hy dan sy hand uitgesteek en hom gegryp en in die ark by hom gebring.

Génesis 8

Génesis 8:1-16