Génesis 8:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Van nou af sal al die dae van die aarde, saaityd en oestyd, koue en hitte, somer en winter, dag en nag nie ophou nie.

Génesis 8

Génesis 8:15-22