Génesis 6:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here sê: Ek sal die mens wat Ek geskape het, van die aarde verdelg, die mens sowel as die vee en die kruipende diere en die voëls van die hemel; want dit berou My dat Ek hulle gemaak het.

Génesis 6

Génesis 6:1-16