Génesis 6:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En van al wat lewe, van alle vlees, moet jy twee van elke soort in die ark laat ingaan om dit saam met jou in die lewe te hou: mannetjie en wyfie moet hulle wees.

Génesis 6

Génesis 6:15-22