Génesis 6:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En God sê vir Noag: Die einde van alle vlees het volgens my besluit gekom; want die aarde is deur hulle vervul met geweld. En kyk, Ek gaan hulle saam met die aarde verdelg.

Génesis 6

Génesis 6:10-18