Génesis 50:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En veertig dae het daarvoor verbygegaan; want so lank duur die dae van balseming. En die Egiptenaars het hom sewentig dae lank beween.

Génesis 50

Génesis 50:1-12