Génesis 50:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Josef het die seuns van Israel laat sweer en gesê: As God sekerlik op julle ag sal gee — bring dan my gebeente hiervandaan op.

Génesis 50

Génesis 50:24-26