Génesis 50:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wees dan nou nie bevrees nie: ék sal julle en julle kinders onderhou. So het hy hulle dan getroos en na hulle hart gespreek.

Génesis 50

Génesis 50:14-26