Génesis 5:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hom Noag genoem, want hy het gesê: Dit is hy wat ons sal troos oor ons werk en oor die moeitevolle arbeid van ons hande wat voortkom uit die aarde wat die Here vervloek het.

Génesis 5

Génesis 5:24-32