Génesis 49:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

in die spelonk wat op die stuk grond van Magpéla is, wat oos van Mamre lê, in die land Kanaän; die stuk grond wat Abraham van Efron, die Hetiet, as eiendomsgraf gekoop het.

Génesis 49

Génesis 49:27-33