Génesis 49:13-16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

13. Sébulon sal woon by die strand van die see; en hy sal by die strand van die skepe wees, met die sykant na Sidon toe.

14. Íssaskar is ’n sterkgebeende esel wat tussen die veekrale lê.

15. Toe hy sien dat die rus goed en die land lieflik is, het hy sy skouer gebuig om te dra, en hy moes dwangarbeid verrig.

16. Dan sal aan sý volk reg verskaf net soos enigeen van die stamme van Israel.

Génesis 49