Génesis 49:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DAARNA het Jakob sy seuns geroep en gesê: Kom bymekaar, dat ek julle kan verkondig wat julle aan die einde van die dae sal wedervaar.

2. Versamel en hoor, seuns van Jakob, en luister na Israel, julle vader!

3. Ruben, jy is my eersgeborene, my krag en die eersteling van my sterkte; die vernaamste in hoogheid en die vernaamste in mag!

Génesis 49