Génesis 48:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en vir my gesê: Kyk, Ek sal jou vrugbaar maak en jou vermeerder en jou tot ’n menigte van volke maak, en Ek sal aan jou nageslag ná jou hierdie land as ewige besitting gee.

Génesis 48

Génesis 48:1-7