Génesis 48:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het aan Jakob berig gebring en gesê: Kyk, u seun Josef kom na u toe. Daarop het Jakob sy krag versamel en op die bed gaan sit.

Génesis 48

Génesis 48:1-3