Génesis 48:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Josef sien dat sy vader sy regterhand op die hoof van Efraim gelê het, was dit verkeerd in sy oë; en hy het die hand van sy vader gegryp om dit van die hoof van Efraim op die hoof van Manasse oor te bring.

Génesis 48

Génesis 48:10-22