Génesis 48:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe steek Israel sy regterhand uit en lê dit op die hoof van Efraim, hoewel hy die jongste was, en sy linkerhand op die hoof van Manasse: hy het sy hande oorkruis gehou, want Manasse was die eersgeborene.

Génesis 48

Génesis 48:7-20