Génesis 47:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Josef het dit ’n wet gemaak tot vandag toe vir die saaigrond van Egipte — die vyfde deel behoort aan Farao. Net die grond van die priesters alleen het nie die eiendom van Farao geword nie.

Génesis 47

Génesis 47:17-30