Génesis 47:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het Josef dan al die grond van Egipte vir Farao opgekoop, want die Egiptenaars het elkeen sy stuk grond verkoop, omdat die hongersnood vir hulle te swaar was. So het die land dan Farao se eiendom geword.

Génesis 47

Génesis 47:17-26