Génesis 47:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe bring hulle hul vee na Josef, en Josef het aan hulle brood gegee vir die perde en die besitting aan kleinvee en beeste en vir die esels; en hy het hulle dié jaar versorg met brood vir die waarde van al hulle besittings aan vee.

Génesis 47

Génesis 47:13-18