Génesis 47:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die geld in Egipteland en in die land Kanaän op was, het al die Egiptenaars na Josef gekom en gesê: Gee vir ons brood! En: Waarom moet ons voor u oë sterwe, want die geld is gedaan?

Génesis 47

Génesis 47:13-23