Génesis 47:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was in die hele land geen brood nie, want die hongersnood was baie swaar, sodat Egipteland en die land Kanaän uitgeput was weens die hongersnood.

Génesis 47

Génesis 47:7-23