Génesis 46:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die manne is herders van kleinvee — want hulle was veeboere — en hulle het hul kleinvee en hul beeste en alles wat hulle besit, saamgebring.

Génesis 46

Génesis 46:25-34