Génesis 46:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Hy: Ek is God, die God van jou vader. Moenie bevrees wees om na Egipte af te trek nie, want Ek sal jou daar ’n groot nasie maak.

Génesis 46

Génesis 46:1-10