Génesis 45:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Josef sê vir sy broers: Ek is Josef! Leef my vader nog? Maar sy broers kon hom nie antwoord nie, want hulle was verskrik voor hom.

Génesis 45

Génesis 45:1-11