Génesis 45:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE kon Josef hom nie langer bedwing voor almal wat by hom gestaan het nie, en hy roep: Laat almal van my af weggaan! En daar het niemand by hom gestaan toe Josef hom aan sy broers bekend gemaak het nie.

Génesis 45

Génesis 45:1-9