Génesis 43:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hierop het hy aan hulle porsies uitgedeel van die ete wat voor hom staan; maar die porsie van Benjamin was vyf maal groter as die porsies van hulle almal. En hulle het gedrink en saam met hom vrolik geword.

Génesis 43

Génesis 43:24-34