Génesis 42:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hy sê: My seun sal nie saam met julle aftrek nie, want sy broer is dood, en hy het alleen oorgebly; en as ’n ongeluk hom oorkom op die pad wat julle sal gaan, dan sal julle my grys hare met kommer in die doderyk laat afdaal.

Génesis 42

Génesis 42:29-38