Génesis 41:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dié môre was sy gees onrustig, en hy het al die towenaars en al die wyse manne van Egipte laat roep; en Farao het aan hulle sy droom vertel, maar niemand kon dit aan Farao uitlê nie.

Génesis 41

Génesis 41:3-15