Génesis 41:56 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hongersnood was oor die hele oppervlakte van die aarde, en Josef het alles waarin iets was, oopgemaak en aan die Egiptenaars verkoop; en die hongersnood was swaar in Egipteland.

Génesis 41

Génesis 41:54-57