Génesis 41:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wat dit betref dat die droom twee maal vir Farao herhaal is — dit is omdat die saak deur God vas besluit is en God dit gou sal doen.

Génesis 41

Génesis 41:25-36