Génesis 41:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar daarna sal sewe jare van hongersnood aanbreek, en al die oorvloed sal in Egipteland vergeet word, en die hongersnood sal die land verteer.

Génesis 41

Génesis 41:20-31