Génesis 41:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Josef vir Farao: Die droom van Farao is een en dieselfde. Wat God van plan is om te doen, het Hy aan Farao te kenne gegee.

Génesis 41

Génesis 41:17-35