Génesis 41:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was by ons ’n Hebreeuse jongman, ’n kneg van die owerste van die lyfwag — aan hom het ons dit vertel, en hy het ons drome vir ons uitgelê; aan elkeen het hy die uitlegging volgens sy droom gegee.

Génesis 41

Génesis 41:9-20