Génesis 4:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die Here vir Kain: Waar is jou broer Abel? En hy antwoord: Ek weet nie. Is ek my broer se wagter?

Génesis 4

Génesis 4:1-17