Maar die Here sê vir hom: Daarom, as enigeen Kain doodslaan, sal dit sewevoudig gewreek word. En die Here het ’n teken gegee aan Kain, sodat enigeen wat hom kry, hom nie sou doodslaan nie.