Génesis 39:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die owerste van die gevangenis het glad nie na iets omgekyk wat aan hom toevertrou was nie, omdat die Here met hom was; en wat hy doen, het die Here voorspoedig laat wees.

Génesis 39

Génesis 39:15-23