Génesis 38:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl sy baar, het een die hand uitgesteek; en die vroedvrou het dit gegryp en ’n rooi draad om sy hand gebind en gesê: Hierdie een is eerste gebore.

Génesis 38

Génesis 38:27-30