Génesis 38:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Terwyl sy uitgebring word, laat sy haar skoonvader dit weet: By die man aan wie hierdie dinge behoort, is ek swanger. En sy het gesê: Kyk tog mooi aan wie hierdie seëlring en bandjies en staf behoort.

Génesis 38

Génesis 38:21-30