Génesis 38:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Juda het die boklam gestuur deur middel van sy vriend, die Adullamiet, om die pand uit die hand van die vrou te gaan haal. Maar hy het haar nie gevind nie.

Génesis 38

Génesis 38:10-29