Génesis 38:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sê: Wat is die pand wat ek jou moet gee? Toe antwoord sy: Jou seëlring met die bandjie en jou staf wat in jou hand is. Hy gee dit toe aan haar en gaan by haar in, en sy het by hom swanger geword.

Génesis 38

Génesis 38:13-24